.

’n Verhaal van manipulasie, wraak en mag wat Suid-Afrika geskok het.
Deur Thinus Dippenaar en Jana Marx


Mag en geld

Dit is die twee dinge wat jy kan kry as jy 'n kultus begin. Maar om dit suksesvol te doen, verg beplanning, manipulasie en skerp oorredingsvermoë – eienskappe wat die baasbrein agter die Krugersdorpse afspraakmoorde, Cecilia Steyn, oënskynlik meesterlik onder die knie gehad het.

Cecilia is begin Junie, amper sewe jaar nadat die eerste moord gepleeg is, in die hooggeregshof skuldig bevind op al 32 aanklagte teen haar. Sy het onder meer 11 moorde georkestreer – almal sonder om 'n enkele vinger te verroer. Haar moordbende het onder haar manipulasie alles vir haar gedoen…

Hierdie is hul verhaal.


Krugersdorp-afspraakmoorde,
'n spesiale Netwerk24-projek

• Projekleier en uitleg: Thinus Dippenaar
Skrywer en joernalis: Jana Marx 
Projekbestuur: Maryke Cumpsty
Teksversorging: Carolien Saayman
Grafika: Jaco Grobbelaar 
Video-redigering: Simon Sonnekus
* Foto's: Murray Louw, Felix Dlangamandla,
Deaan Vivier, Cornel van Heerden,
Deon Raath (Rapport)

Netwerk24-hoofredakteur: 
Henriëtte Loubser

Teken in op Netwerk24 en kry élke dag onbeperkte toegang tot brekende nuus, sport, vermaak, menings en diepteontledings, asook drie dagblaaie, Rapport, die gemeenskapskoerante in jou streek, en gunsteling- Afrikaanse tydskrifte soos HuisgenootSarieWeg!, TuisKuier en  Landbouweekblad.

Netwerk24 – Alles op een plek